ANTIE SY HET MY GELOS OMDAT MY TOTTERMAN TÉ GROOT IS

son

ANTIE SY HET MY GELOS OMDAT MY TOTTERMAN TÉ GROOT IS

Liewe Antie Mona

Ek is 21-jarige man van Parow. Ek is maar altyd bang om die waarheid met die wêreld te deel. Ek het ’n meisie gehad, maar sy het my gelos omdat my totterman té groot is.

Antie, ek wil nie met jonger meisies seks nie, Want almal is té bang vir my grootte, en boonop vat ek lank voordat ek kom. Nou soek ek eerder ‘n ouer vrou. Iemand wat my lat sal waardeer en weet van uithou. Iemand wat nie sal kerm en kla as ek net lekker op dreef raak nie.

Antie, ek soek nie net seks nie, maar iemand ouer, so tussen 50 en 60 wat ure lank geseks wil word. Waar dink Antie ek kan dalk die dame kry? Is Antie single?.

– Lonely Langlat  

  Shame Antie voel vir jou wuh. Maar Antie pimp nie haarself of haar vriende uit nie. Antie deel haar pêrels van wysheid, nie haar orgaan van plesier nie. By the way, hoe oud dink jy is Antie dan?

Ek is nou nie so oude doos nie, so join ‘n paar dating sites en maak dit duidelik dat jy ‘n ouer dame soek. Daar is talle groepe ook op Facebook wat jy kan join en sodoende iemand meet… Sterkte met die hand in die meantime. 

Die Son